|
Minwater bied 'n wye verskeidenheid aktiwiteite wat gemik is op bewusmaking van die natuur in die algemeen en die verstommende verskeidenheid van natuurlewe in die vetplantkaroobioom in die besonder, asook die sensitiwiteit daarvan en die noodsaak om dit te beskerm en te bewaar.
Die aktiwiteite behels onder meer:
" Velduitstappies
" Vertolkende planttoere
" Plantkursusse
" Vetplantkursusse
" Natuurskole vir kinders en volwassenes
KOM ERVAAR DIE WONDER VAN DIE SKEPPING EERSTEHANDS !!
|